Wat jy ookal vir n vrou gee... sy gaan dit vermeenigvuldig; meermaak;groter maak..
*As jy vir haar sperm gee - gaan sy vir jou n baba gee
*As jy vir haar n huis gee - gaan sy vir jou n tuiste gee
*As jy vir haar kruideniersware gee- gaan sy vir jou n maaltyd gee
*As jy vir haar n glimlag gee - gaan sy vir jou haar hart gee
Sy verbeter; sy vergroot; sy maak meer...
SO ASSEBLIEF... MOET HAAR NIE MOEILIKHEID GEE NIE!
Baie waar Nimsi! En boeta moenie vergeet van die moeilikheid nie! whahaha
ReplyDeleteOns gaan julle kry!
Lekker naweek!
:-) dis waar ja ek stem!
ReplyDelete