Ek het hierdie die eerste keer teen die muur van n dokterskamer gelees en lank daarna was dit op Marius se kamermuur as n "poster".
Sederdien probeer ek dit weekliks lees en maak dit ook daagliks deel van my bede vir myself.
Ek deel dit graag met julle...
Desiterata
Go placidly amid the noise and haste, and remember what peace there may be in silence. As far as possible without surrender be on good terms with all persons. Speak your truth quietly and clearly; and listen to others, even the dull and the ignorant, they too have their story. Avoid loud and aggressive persons, they are vexations to the spirit.
If you compare yourself with others, you may become vain or bitter; for always there will be greater and lesser persons than yourself. Enjoy your achievements as well as your plans. Keep interested in your own career, however humble; it is a real possession in the changing fortunes of time.
Exercise caution in your affairs, for the world is full of tricery. But let not this blind you to what virtue there is; many persons strive for high ideals, and everywhere life is full of heroism. Be yourself. Especially do not feign affection. Neither be cynical about love; for in the face of all aridity and disenchantment it is as perennial as the grass. Take kindly the counsel or the years, gracefully surrendering the things of youth.
Nuture strength of spirit to shield you in sudden misfortune. But do not distress yourself with dark imaginings. Many fears are born of fatique and loneliness. Beyond a wholesome discipline, be gentle with yourself. You are a child of the universe, no less than the trees and the stars; you have a right to be here. And whether or not it is clear to you, no doubt the universe is unfolding as it should.
Therefore, be at peace with God, whatever you conceive Him to be. And whatever your labors and aspirations in the noisy confusion of life, keep peace in your soul. With all its sham, drudgery and broken dreams; it is still a beautiful world. Be cheerful.
Srive to be happy.
Dis 'n besonderse stuk Nimsi dankie vir die deel.
ReplyDeletens Jy moenie ons vakansie so gou om wens nie :-)
"be at peace with God" - só belangrik! Mooi stukkie Nimsi!
ReplyDeleteSandra en Thea
ReplyDeleteVir my sal dit altyd spesiaal bly, seker omdat ek dit die eerste keer in n baie slegte tyd van my lewe gelees het!
Hallo Nimsi,
ReplyDeleteHierdie is baie goed en stem mens tot diepe nadenke
Groete
Dankie dat jy hierdie wysheid met ons deel - eintlik is dit wyshede - daar is baie om oor na te dink in hierdie stukkie...
ReplyDeleteVerskoon my onkunde maar wat beteken Desiterata?
Die stukkie oor as jy jouself met ander vergelyk kan jy of ydel of bitter word, is so waar. Ek sou net "minderwaardig voel" byvoeg - so onnodig, maar dit het ek eers "laat" in my lewe ontdek.
Net so Oom Petrus, wanneer ek seer en ongelukkig is, gaan lees ek dit altyd!
ReplyDeleteMiekie
Ek dink nie Desiterata het net een spesifieke betekenis nie,ek glo dit is n saamgevoegde woord en vir my persoonlik beteken dit, woorde en soos jy tereg gese het, wyshede vir n gelukkige en vreedsame lewe.