I"m sure you've heard?
Heard what?
It's international Earth Hour today Saturday 28th March: so you know what to do, don't you?
You don't? Okay, well here's the rundown.
Basically, at 8:30 Pm, the entire planet is turning their lights off for one hour to raise awareness about global warming...
Besides the fact that you can have a lot of fun in the dark, it also promote healthier living and enviromental conservation.
So please....lights off!
Nimsi onthou om vanaand mooi te kyk!! Omdat dit baie donker gaan wees, sal jy my daar bo tussen die sterre sien rondvlieg!! Maar jy moet mooi kyk ek is vinnig!!!!!!!!!!!
ReplyDeleteDis vanaand jou kans!!!
Liefde!
Muriel,
ReplyDeleteKom vat n ruskansie op my balkonnetjie... niemand sal jou sien, dit gaan te donker wees...
Nimsi
Het die mense in SA toe saamgewerk met die ligte afskakel? Hier het baie areas en gebou afgeskakel.
ReplyDeleteHello Sandra,
ReplyDeleteVolgens die Rapport van vanoggend was dit n reuse sukses met bykans vyfmiljoen minder gloeilampe en ligte wat in daardie uur gebrand het.
Goeie saamewerking ne!
Nimsi
Nimsi Rapport was seker nie hier by ons nie ;) Ek is so kwaad vir ons stadsraad.
ReplyDeleteOp jou balkon enige tyd. Ek sit al seker 'n jaar op daai balkon van jou!
whahaha
Lekker week
x x
Muriel, ek moet se in ons onmiddelike omgewing kon jy die duisternis sien, maar tweelingsus se in Sasolburg was daar geen saamewerking!
ReplyDeleteNimsi
Is Nimsi dalkies lui om te blog, of het sy baie werk???
ReplyDeleteWip sulk!!! *smile breed*