Borrelend gelukkig?
Babeldadig?
Keelvol?
Alewig bekommerd?Soms baie energiek?Die onskuld vanself?
Jammer vir jouself?Moeg en uitgeput?
Huilerig?
Totaal depresief?
Skuins BETJOINGS?
MOOI!
Dan is jy n vrou en heel NORMAAL!!!
GENIET JOU MAANDAG!
Hey Nimsi
ReplyDeleteHierdie is nou die beste beskrywing van myself wat ek in n laaaaaang tyd gelees het.
Hoop jy voel gou beter!
Groete
T
10 uit 11 kry ek ... sal nie se waar ek 'n punt verloor nie :-).
ReplyDeleteLekker week vir jou!
Liefde
Ek verstom my altyd aan die spesie wat hulself "vrou" noem... kom weg met al die dinge - van gelukkig tot betjoings en dit omdat hulle vrou is... GEHEEL EN AL ONREGVERDIG!!!!!
ReplyDeleteMatthys
Kroonstad
Hallo Thereza,
ReplyDeleteas jy na die laaste prentjie kyk dan sien jy my vanoggend!
Hoop jy het lekker verjaar Saterdag!
Sandra,
ReplyDeleteek slaag hier met 11 onderskeidings vandag!
Matthys,
ReplyDeleteBaie welkom!
Whaahahahaha
EAT YOUR HEART OUT!
Hallo Nimsi,
ReplyDeleteVerstommend.
In al die jare wat ek met my vrou getroud is, verstaan ek haar nou vir die eerste keer. Moet net nooit dat sy dit agterkom nie
Groete
Hi Nims, ek sien die plekkie het n spoggerige facelift gehad :)
ReplyDeleteNou ja, soos ek scroll het ek besef.. Ek is maar all of the above!!
Lekker week vir jou hoor!
Jou geheim is veilig by my Oom Petus!
ReplyDeleteLekker week vir julle.
(((Zee)))
ReplyDeleteal gedink jy het my vergeet vriendin!
Thea het gehelp met my "face-lift".
Dankie vir jou inloer en n geseende week vir jou.
Ha-ha-hie! Nimsie!!
ReplyDelete(((mariki)))
ReplyDelete