
...raak ek hartseer oor die pyn en VERLIESE van die verlede...
as ek te ver VORENTOE kyk, raak ek bang en VREESBEVANGE vir die toekoms...
maar as ek OPKYK & fokus op ONS HEMELSE VADER raak ek RUSTIG .
Want ek weet Hy hou die VERLEDE,HEDE & TOEKOMS IN SY HAND.
Ek het dit vandag nodig gehad! Dankie Nimsi vir hierdie een.
ReplyDeleteHoop dit gaan goed?? Ek bid vir julle! X