Friday, February 26, 2010

Belofte

2 comments:

  1. Die sterkwees kom van vashou aan ons Pa ne Nims. Sodra ons ophou self probeer kan Hy oorneem en ons vrede gee. Die vrede van weet Hy is in beheer. Maak nie saak wat nie

    ReplyDelete
  2. Hi Nimsi, baie dankie vir jou pragtige blogs. Dis soos altyd baie verrykend. Baie, baie waar. God het 'n meesterplan, maar ons sukkel maar om dit te sien. Ek bid dat alles vir julle reg sal uitwerk. Sterk staan.

    ReplyDelete