Saturday, February 13, 2010

Ek groet vir eers...



Tot dit weer met ons beter gaan, groet ek vir eers hier op my blog.
Mag elkeen van julle gesond en geseënd bly, julle is altyd in my gebede.

4 comments:

  1. Nimsi ons sal bly bid en soek. Ons bid vir julle!
    Baie liefde
    Sonja

    ReplyDelete
  2. Dankie Nims, vir jou gebede.

    Mag die Vader jou styf vashou (en Hy doen!)

    Gaan jou mis -- mag julle die rus en vrede van God ervaar te midde van die swaar.

    Liefde
    m

    ReplyDelete