Thursday, April 8, 2010

Vrede


Die mens se grootste skat is die vrede wat hy in sy hart dra.
As daar vrede is, is daar vreugde, kalmte en n bereidwilligheid om na die stem van die waarheid te luister...

My een gebed die afgelope vier maande was vir vrede. Ek kan met danbaarheid se dat ek vrede gemaak het met die omstandighede waarin ons tans verkeer.
Dit gaan goed met ons en die onderhoude begin nou gebeur. Ons is baie positief en ek moes ook vrede maak met die waarheid dat God ons slegs op drie manier antwoord:
JA
NEE
of WAG...
En duidelik wil HY ons leer om te wag!

Aan ons twee woestyn Engele Sandra en Charmaine - Baie baie dankie vriendinne.

Ek is amptelik terug op my blog en daarvoor is die kinders te danke!

2 comments:

  1. Ek is so baie bly vir julle!Julle is altyd in my gebede!Mag die uitkoms nou vinnig kom!

    ReplyDelete