Tuesday, March 9, 2010

Dinge wat verby is...


Dinge wat jare oud en dood is, is dinge wat verby is...
Ons kan nooit die horlosie terugskyf nie. NOOIT!
Daarom is dit onnodig om tussen die ou doodbeendere van die verlede rond te krap... daar kan nooit weer lewe inkom nie!

En daarom wil ek dit uitjubel sodat almal kan hoor:
Ek is vry, vry van gister! Gister maak nie meer saak nie!
GISTER IS VERBY!

3 comments:

  1. Ek is gewldig beindruk met jou blog Naomi, het heerlik hier rond gekuier.
    Ek is ook trots op jou laaste inskrywing en vertrou dat jy nooit weer die SATAN n kans sal gee om dit wat verby is voor jou soos "dollosse" rond te strooi nie. DIT IS VERBY!

    Baie Liefde vir jou en hou kontak asseblief.

    R & L

    ReplyDelete
  2. Baie lekker gelees aan jou blog, Nimsi. Jy verrykk my met die pragtigste, WAAR lewenslesse. Baie dankie. HOe wonderlik om te weet dat na vergifnis, gister niks meer saak maak nie!

    ReplyDelete
  3. Hallo Naomi, ons was weg en alhoewel nou terug,vat ek nog nie mooi grond nie,wil net se Hallo!

    ReplyDelete