Saturday, June 19, 2010

Tevredenheid...

Ek word die laaste tyd vreeslik "aangeval" deur n persoon wat my beskuldig van n "dont care" houding...

"Tevredenheid is nie n willose oorgawe aan wind en weer nie; n skouerophaal oor skynbaar onvermydelike omstandighede nie.
Tevredenheid is juis die sug van vervuldheid nadat jy so goed as moontlik jou kant gebring het, maar sonder daardie verterende begeerte na nog meer. Veral wanneer dit oor status en besittings gaan...
Tevredenheid gaan met dankbaarheid gepaard. Om dankbaar te wees vir die dinge waaroor jy wel beskik. Om al jou gawes as geskenke uit God se hand te erken. Om dit wat jy het, voluit te geniet"

Jammer dat ek nou hier moet stoom afblaas - maar ek hoop nie my "dont-care" houding pla jou nog na vandag nie!


3 comments:

  1. Nims om alles in Sy hande te gee is def nie 'n "don't care" houding nie. In ons studie het ek hierdie week gelees "God, reverse every negative of His threatened people into a positive". Ek het 'n teorie, miskien weet die persoon nie hoe om te help as dit lyk asof julle nie hulp nodig het nie. As hulle dus "care" sal hulle weet om net vir jou/julle te bid :-).

    ReplyDelete
  2. Ek stem Sandra en baie baie dankie vir al jul hulp en gebede!

    ReplyDelete
  3. Jy doen iets wat die meeste mense nog nie eers kan imagine nie Nims. Die duiwel wil graag he ons moet stress en rondhardloop en dinge op ons eie doen wat in elk geval ALLES net erger maak. Ek bid dat jy die vrede sal behou vriendin. Liefde

    ReplyDelete