Tuesday, September 7, 2010

Liefde...

is in jou
as die lyding van ander
vir jou pynlik is,
as jy die honger van miljoene
in jou eie liggaam voel,
as die eensaamheid en
die angs,
die nood en die wanhoop
van die swakkes...
jou eie hart verskeur.

1 comment:

  1. Jou blog gee vir my so baie krag. En vanoggend het ek dit meer n odiger as ooit, een van ons Sel Groep maaitjies het Maandag aand self moord gepleeg, dit was so skok want ons sou dit nooit van hom verwag nie.

    Dankie baie Nims, jy gee my weer moed en krag.

    ReplyDelete