O, Here, ek is so moeg van mislukking, teleurstelling,pyn en skokke.
Ek is moeg gejaag, gepraat,gesukkel,gewanhoop.
Ek is moeg van weer begin, moeg van onsekerheid, moeg gesoek.
Gee my die moed om terug te kruip na U toe, om by die fontein van die Lewe te drink en om alles wat die daad agterna van my gaan verg, met n lied op my lippe te vat.
Amen
Al ken ons nie mekaar nie , wil ek tog net vir jou 'n drukkie gee. Hoop jou dag word better. Stay safe.
ReplyDeleteEk bid vir jou! En ek bedoel dit!
ReplyDeleteEk weet van moeg word en nie verstaan nie,maar eendag sal al ons trane afgedroog word!
Baie dankie vriendinne, julle hou my arms omhoog! GOD BLESS!
ReplyDeleteNims hoe gaan daai gesegte, wanneer ons doen wat ons kan, sal God doen wat ons nie kan nie!
ReplyDeleteEk bid vir julle!
Nims....NET God....dankie dat jy weet.
ReplyDeleteMet liefde en in gebed.
Dankie Sandra en mariki
ReplyDelete