Thursday, May 13, 2010

Hemelvaart


Vandag is Hemelvaartdag...
Ek is dankbaar, Soos Hy opgevaar het, so gaan Hy weer verskyn op die wolke, nie gebroke of gekneus en verwerp nie, maar as die grootste OORWINNAAR OOIT!!

2 comments:

  1. Dit is die wonderlikste gedagte wat daar is! Ek kan nie wag vir daardie oomblik nie!

    ReplyDelete
  2. Ooooo Nims!! Kan my die volmaakte vreugde en vervulde, heilige liefde nog nie heeltemal voorstel nie. Alles hier rondom mens is nog so stukkend. Maar die wete dat dit wis en seker gaan kom.....!!!!

    ('Skies dat ek nou eers weer gesig wys; hardloop tans bietjie baie rond.)

    ReplyDelete