Saturday, May 1, 2010

Loop op die water...


Soms tref die TSUNAMIES van die lewe ons en ALLES spoel net eenvoudig weg...

3 comments:

  1. En as die water terug getrek het, staan mens maar weer op en begin van voor af opbou... Sterkte vriendin!!

    ReplyDelete
  2. Die Here weet,my hart huil vir julle,ek wens wens wens ek kon almal wat pyn het net vir altyd vertroos,maar ek hou vas aan die Almagtige wat belowe het HY gaan dit alles eindig,wanneer HY kom, en ek weet daardie dag is nader as wat ons dink!!

    ReplyDelete
  3. Nims --

    Die Heilige Gees se versterking toegebid.

    ReplyDelete