Tuesday, July 6, 2010

Gebed


Graag deel ek met julle die gebed wat ek en my span elke oggend bid voor ons ons eerste huis begin skoonmaak, al my meisies is Engels sprekend so ons doen die gebed in Engels.


Lord Jesus, as we enter this Home to clean it, we bring Your Presence into it. We speak You Peace, Grace and perfect order into the atmosphere of this home.

Lord Jesus, we thank you for all the spiritual and natural gifts that You have deposited within us. We do not take them lightly, but commit to using them responsibly and well, to the glory of Your Name.
Lord Jesus we ask that You give us a fresh supply of Your truth, mercy and grace on witch to draw, as we do our job.
Anoint our creativity and ideas, refresh our bodies and give us energy so that even the smallest task that we perform will bring glory to Your Name.

Lord Jesus, when we are confused, guide us, when we are weary, energise us, when we feel all burned out, infuse us with the light of Your Holy Spirit.
May the work that we do and the way in which we perform it, bring hope, life and Your peace to all the family members who live in this home.

Lord Jesus, we pray that even in the most stressful moments, we will find rest in You. In the mighty Name of Jesus, the name that is above all Names, we pray.

Amen

11 comments:

  1. Dis spesiaal Nims. Jy moet daai span maar in my rigting stuur :-)

    ReplyDelete
  2. Dit is pragtig! Dit is wonderlik hoe die Here jou hier gebruik om n grooooot verskil te maak! Jy doen baie meer as net huis skoonmaak,jy vul dit ook met iets moois en goeds!Mag die Here jou seen!

    ReplyDelete
  3. Amen!! watter wonderlik geur verprei julle nie..

    ReplyDelete
  4. Dit laat my dink aan die lied "Bless this house.." Ons het dit ook gesing toe ons ons huis spesiaal toegewy het aan die Here toe ons klaar was met aanbouery, maar ek dink ons moet dit daagliks doen: dat dit wat ons in die huis doen en sê altyd tot eer van Sy naam sal wees.
    Re die vorige pos: ek kry net een maal 'n week 'n huishulp, en wend 'n groot poging aan om die huis netjies te kry voor sy kom, sodat sy net kan skoonmaak. As julle so baie klere en ander rommel moet optel, waar kry julle tyd vir stofsuig en vensterbanke afstof? Sterkte met die werk! (Het jy al ooit "Clean House" op die Styl netwerk gekyk? Daardie huise is erger as erg! Dan word dit mooi opgeknap, maar ek wonder hoe lyk dit 'n paar maande later?

    ReplyDelete
  5. Paula, Sandra, Sonja en Charmaine:

    Hierdie is vir my ook n besonderse gebed want dit vul my elke oggend met nuwe krag en moed.

    ReplyDelete
  6. Miekie,
    Ek werk met n span van 4 meisies + myself.
    Ons moet maar roer jong want ons werk teen tyd die kliente betaal per uur. Elke week is daar n ander fokus area in die huis bv: Kombuis, badkamers slaapkamers en woonvertrekke wat dan soos ons altyd se: Ge- sringclean word. Ons stryk ook by amper elke huis en was vensters.

    ReplyDelete
  7. En die Here het vir jou 'n werk voorsien - ek prys Hom! En jy werk eerstens en meestens vir Hom -- wonderlik, Nims!

    (Jaaaare gelede in Duitsland dieselfde gedoen! Maar moet tot my skande sê, dat ek toe nie daaraan gewerk om vir die mense te bid nie.)

    ReplyDelete
  8. Mariki- vriendin dit is sooooo lekker om van jou te hoor- gee jou sommer gou n lekker (((((mariki)))). As ek nie in elke huis bid nie sal ek nooit hierdie werk suksesvol kan doen nie! Ek is in my persoonlike lewe baie netjies en georganiseerd en sou dus baie vinnig in meeste huise woedend geword het.

    ReplyDelete
  9. Ai dit is pragtig...jy sal geseend wees in elke huis want jy doen dit met oorgawe.

    ReplyDelete