Thursday, November 27, 2008

Omgee

Omgee is om saam te wees, saam te huil, saam te ly, saam te voel met ander!
Omgee is meegevoel, genade, ontferming.
Dit is die wete dat my broer en suster, net so menslik, sterflik, kwesbaar soos ek is.
Die ou lewe is vol pyn, hartseer en eensaamheid.
Ons wonder daagliks wat ons kan doen omtrent die geweldige lyding om ons!
Iets wat ons almal wel kan doen is...
OMGEE!

5 comments:

  1. So waar Nimsi, dit sal sommer die wereld 'n beter plek maak.

    ReplyDelete
  2. Hai Nimsie, ek was vroeƫr hier en het 'n woordjie gepos, maar dit lyk my dit het dalk nie gewerk nie?

    Net om te laat weet ek het jou nie vergeet nie.

    ReplyDelete
  3. Hallo mariki, dankie vir jou inloer,nee niks vroer gekry, jy moet onthou jy kom ver!
    Nimsi

    ReplyDelete
  4. Hi Sandra, inderdaad vriendin, ek kan soms niks doen om n ander se omstandighede te verander/verbeter nie, maar weet dat my opregte omgee net soveel beteken.
    Nimsi

    ReplyDelete
  5. "...jy moet onthou jy kom ver!"...ha-ha-ha!!

    ReplyDelete