Wednesday, June 3, 2009

Ek vat n breuk....

Ek het so effens agter geraak met die dinge in my lewe wat regtig saakmaak, en daarom neem ek nou n tydjie af van die blog...

Dit is wanneer ons onsself vergeet dat ons dinge doen waarvoor ons onthou word!

Tot ons weer hier gesels: God bless!

7 comments:

  1. Moenie lank wegbly nie, hoor!

    ReplyDelete
  2. Dis reg as jy 'n breuk vat hoor maar volgende week wil ek alles weet van hoe die aanpassing met die nuwe baba gegaan het!!

    ReplyDelete
  3. Hallo Nimsi,

    Agge Nee!!

    Maar geniet dit

    Groete

    ReplyDelete
  4. Geniet die rustydjie Nimsi!

    ReplyDelete
  5. (((Nimsi)))

    Dis so waar, ons moet soms 'n breek vat, die "internet" het 'n manier om mens in te sluk en dan vergeet ek gou van die dinge wat regtig saak maak en fladder rond soos 'n voël wat nie weet waar sy nes is nie!!

    Geniet dit!!!
    En natuurlik gaan ek verlang!!! Dis hoekom ek jou gaan e pos!!! *wink*

    ReplyDelete
  6. Is dit nou oor jou sus se babas? Is hulle al hier? Hoop jy kry jou batterye gou herlaai en opgevang met als wat agter is. Drukkie vir jou.

    ReplyDelete
  7. Ek hoop jy gaan gou weer hier kom skryf. Ek los nie gereeld n comment nie, maar kom kry daagliks krag vir my dag hier. My seun Samuel lees by jou broer se blog.
    Groete en sterkte.

    ReplyDelete