Wednesday, September 23, 2009

Keuses

Sal graag wil hoor wat jy sou kies...

5 comments:

  1. Bwhahahaha!!

    Drip Dry verseker :)

    ReplyDelete
  2. Hallo Nimsi
    Vermorsel hom die kop en doen wat jy moet doen
    roete

    ReplyDelete
  3. Buite in die tuin klink veiliger!! Ek gaan sit beslis nie langs daai gesig nie! Gelukkig het ek n seun wat mal is oor spinnekoppe en hy sal so bly wees vir so een!

    ReplyDelete
  4. Laat my aan kampe dink, een gil en die spinnekop skrik hom dood dan kan ek die papier gebruik :-).

    My ma het eenkeer 'n spinnekop met haarsproei gespuit dat die ou kliphard was en toe het sy hom doodgeslaan.

    ReplyDelete