Saturday, September 26, 2009

Moeg en Moedeloos?


Dit is al wat vir my werk!

6 comments:

  1. O,ek stem saaaam met jou!!! Dit is AL wat werk.
    Nimsi,ek bid vir jou!Wat ookal jou stryd mag wees,ek bid dat Jesus jou sal dra en versterk.

    ReplyDelete
  2. Jip Naomi, dis al lyn wat nooit beset is nie en al kry mens nie altyd dadelik 'n antwoord nie of ook nie altyd noodwendig die antwoord wat jy wil hê nie, weet jy ten minste dat jou probleem in goeie Hande is en daar met tyd wel 'n oplossing op die regte tyd sal kom. Sterkte!

    ReplyDelete
  3. Hallo Sonja en Thea,
    Baie dankie vir die mooi kommentaar hier - soos ek so baie in die verlede genoem het vir my gaan dit oor die boodskap wat die kommentaar lewer - daaruit put ek weer my krag! Dit gaan goed met ons, die Vader is baie goed vir ons, is al2 moeg - die jaar het maar klappe uitgedeel, maar ons het eerlik niks om oor moedeloos te wees nie! Baie dankie dat julle altyd gereedstaan met Liefde en Gebede!

    ReplyDelete
  4. En dankie tog dat bekende telefoonmaatskappye nie in beheer is van daai lyn nie :-).

    Hy's nooit te moeg om te antwoord of die lyn te besig nie!

    Dink aan julle! Liefde

    ReplyDelete
  5. Sandra,
    Stem 100% saam! Lekker week vir julle.

    ReplyDelete
  6. Dis 'n kostelike prentjie! Dorette het my vertel van hulle preek gister wat juis oor gebed gegaan het: enige tyd, enige plek, aanmekaar, opgewonde, lekker.... Vertel jou hemelse minnaar als.

    ReplyDelete