Saturday, December 19, 2009

Die Nagklerk




" Generous hands are blessed hands, because they give bread to the poor"
- The Message



n Ouerige paartjie kom laat een reënerige aand by n hotel ingestap en vra n kamer. Die nagklerk het gereageer met: Ons is vol bespreek, maar ek het self n kamer hier - dis nie juis iets om oor huis toe te skryf nie. Ek sal Mary ons skoonmaker, vra om die kamer skoon te maak. As julle net so n paar minute sal wag?

n Jaar en n half later, toe die beroemde Waldorf Astoria Hotel in New York klaar gebou is, het John Astor, die bejaarde man van die verhaal en die eienaar van die hotel, gesê: "Ek wil hê daardie nagklerk moet my Hotel Bestuur."...

5 comments:

  1. Dit is n mooi verhaal,met n goue les in!

    ReplyDelete
  2. Ek mis so om op die blogs te kuier. Dit voel of ek heeltemal in overdrive is. Ek het die storie baie geniet Nims...ek dink baie aan jou. Hoop dit gaan al beter?

    ReplyDelete
  3. Ag, mag ons ook tog maar so uit ons pad uit gaan vir dié wat nood het.

    ReplyDelete
  4. My comments wil nie bly nie!!!!

    Ek hou van die storie Nims, en ja is dit nie die regte gees van "gee" nie!

    Hoop dit bly nou! Mooi bly. Wag nog vir daai foto :-)

    ReplyDelete
  5. Mooi storietjie Naomi. Dankie!

    ReplyDelete