Wednesday, December 2, 2009

Marius


Veels geluk my kind met jou 29ste verjaarsdag. Mag die nuwe lewensjaar vir jou waarlik mooi dinge inhou.
Geniet jou dag, wens ons kon die dag saam met jou spandeer. Hoop ons kan kuier in jou vakansie.

Baie liefde vir jou my kind.

4 comments:

  1. Van Ons kant af ook, Marius, geluk met jou verjaardag en mag die Vader jou seen in jou nuwe lewensjaar.

    ReplyDelete
  2. 'n Bietjie laat, maar ek hoop dat jy 'n wonderlike dag gehad het Marius. Alles wat mooi is met hope blessings vir die nuwe jaar wat voorle!

    ReplyDelete
  3. Nims, baie geluk met jou seunskind se verjaarsdag! Ag, kon ons hule maar klein hou...God se genade vir julle almal toegebid.

    Geluk, Marius!

    ReplyDelete
  4. Oom P, Sandra en mariki
    Baie dankie vir die goeie wense.
    Ai mariki tot groot frustrasie van Marius-bly hy maar my "seuntjie".

    ReplyDelete