Friday, January 29, 2010

Ek

glo...
als gebeur met tyd - in - tyd.
Ek glo...
in beloftes wat saak maak.
Ek glo...
ek sal antwoorde vind wat in my hart lê.
Ek glo...
in wonderwerke, niks het nog by Jesus verander nie.
Ek glo...
in liefde wat alles bedek.
Ek glo...
in God selfs as Hy stil is want dan is dit die tyd wat Hy my dra.
Daarom glo ek...
want ek weet Hy is altyd in beheer.

6 comments:

  1. Dis 'n kosbare belydenis Nims. Ek glo saam met jou..en bid vir ons dat ons die geloof sal behou en dat ons geestelik sal bly groei.

    ReplyDelete
  2. Met my hele hart glo ek ook saam met jou Nimsi!

    ReplyDelete
  3. Waarlik, Nims. Dankie vir die deel, dit bring besinning.

    ReplyDelete