Wednesday, January 27, 2010

Op Reis


Op ons reis deur die lewe laat ons baie rye spore agter.
Wanneer dit met ons goed gaan, raak ons voete skaars grond.
Waar ons gesukkel het om aan God vas te hou, is die pad wyd en stowwerig gestoei.

- Judy Venter.

3 comments:

  1. So waar; so baie waar, Nims.

    Maar dankie toggie, God eer ons gesukkel en die hand wat HY gevat het, laat Hy nooit weer los nie.

    Sterkte, vriendin. En 'n stywe drukkie.

    ReplyDelete
  2. Ek dink in daardie geval draai die rook partykeer oor my pad! Dit sal lyk soos n bakkie wat op n plaaspad aankom!Dankie tog vir onse God wat nie bang is vir die stof in ons lewens nie,hy is juis daar as dit stowwerig raak!

    ReplyDelete
  3. Dankie mariki wardeer jou vriendin.


    Ek stem Sonja!

    ReplyDelete