Wednesday, January 13, 2010

Pslm 23



Die Here is my Herder ek kom niks kort nie.

7 comments:

  1. Amen. Glo dit en dit sal so wees! Het julle al reggekom met werk?

    ReplyDelete
  2. Hi Nims, ek hou jou vas in my gebede en gedagtes. mooi dag vir jou

    ReplyDelete
  3. Dink aan julle! My hart is saam met jou seer.

    ReplyDelete
  4. Baie sterkte, Nimsi! (Ek wil so graag glo dat jy bewus is van die Vader se arms om jou. Maar soms is daar seer tye wat mens baie alleen voel, né. En tog is dit net ons gevoel -- Sy arms is steeds daar!)

    ReplyDelete
  5. Anon: Ons doen wat ons hand vind om te doen en betaal so die huur, Dankie.

    Charmaine en Sandra - Dankie ook vir julle sms boodskappe, voel al beter dankie.

    mariki - dankie vriendin, ek wardeer jou liefde.

    ReplyDelete
  6. Nimsi,ek bid saam met jou,en ons soek nog steeds.Die Here is nooit te laat nie,ek WEET Hy sal n uitkoms stuur!

    ReplyDelete
  7. Dankie Sonja ons wardeer dit, het darm iets tydelik gekry hier so ons gaan aan.

    ReplyDelete