Monday, October 19, 2009

Mooi Maandag



Liewe Vader, beskerm asseblief vandag my blog vriende, hou hulle veilig onder U vlerk, en dankie Liewe Heer vir die geleentheid wat ek vandag het om vir elkeen van hulle te kan sê dat hulle spesiaal en kosbaar is, Seën hulle en almal wat hulle aangaan. Seën hulle ook in hulle werk en vir die persoon wat elkeen van hulle is-
in Jesus se Naam

MOOI DAG...

5 comments:

  1. Dankie Nims. Dieselfde seenwense vir jou en Willie ook. Jy's 'n spesiale blogvriendin. Liefde

    ReplyDelete
  2. Hallo Nimsi,
    As ek ook onder hulle tel, sê ek baie dankie vir jou gebed, want ek het dit nodig.
    Geseende dag ook vir julle
    Groete

    ReplyDelete
  3. Dankie Sandra en Oom Petrus vir jou seën ek in besonder vandag!

    ReplyDelete
  4. Dit is n mooi gedagte wat Maandag sommer opvrolik! Ek is mal oor die blou blom! Ek hoop dit gaan goed, ek bid vandag vir jou ook, mag jy vandag geseen word!

    ReplyDelete
  5. Vandag se seëningsgebed stuif soos sagte, blou blomblare op my neer. Dankie baie, Nimsi.

    Ook vir jou en joue -- genade, seën en vreugde.

    ReplyDelete