Wednesday, October 14, 2009

Ouderwets.

Word ek in die week daarvan beskuldig dat ek "ouderwets" is...
En dit nadat sy by my kom aanklop het vir raad - aangesien haar ma haar nie verstaan en niks gun nie!
Haar ma keur nie haar verhouding met haar kollega wat "bitter ongelukkig getroud is" goed nie... preek glo tydig en ontydig vir haar daaroor...
Ons leef immers nie meer in toeka se dae nie tannie... daag sy my uit.

Nee, dis waar antwoord ek haar - in die ou tyd was daar baie taboes...
Maar vandag... maak en breek ons die weg oop na die ewige liefde, en so van die een geliefde jol ons deur na die volgende geliefde en die se traumas -

En tog, en tog had toeka se dae se mense nog respek gehad vir mekaar se huwelike en die se genote. Jou eer was op die spel, die mense om jou in ag geneem en die gemeenskap se aansien van allerbelang...
Ouderwtse huwelike het gehou en gehou en gehou...

Jammer jong dat jy nou nie by my gekry het wat jy so graag sou wou hoor nie!

23 comments:

  1. Nes jy hier sê, Nims!

    ...."Ons leef immers nie meer in toeka se dae nie, tannie..." Ja, dis ander tye, maar die Here van vandag, is dieselfde Here van toeka en Sy vereistes verander nooit!

    ReplyDelete
  2. AMEN !!! Waardes behoort nooit te verval nie.

    ReplyDelete
  3. Hallo Nimsi,
    Gmpf..Ouderwets of te not. Dit gaan oor wat reg of verkeerd is. Wat sê die Here in Sy Woord daarvan?
    Gaan God dit goedkeur die dag wanneer die ou tweetjies voor die Groot Wit Troon gaan staan?
    Groete

    ReplyDelete
  4. Mariki, Sonja - Oom Petrus
    Hierdie meisie is in vir n hengse skok of sy dit nou wil glo of nie... ek glo haar kollega is een van daardie mense wat nooit en saam met niemand gelukkig sal wees nie.

    ReplyDelete
  5. Nims daar is soveel "invloede" soos oa tv, rolprente wat die kinders van vandag die indruk gee dis ok. Mense wat nie wil "hoor" nie, sal nie luister nie. Ek voel net dat wanneer ons met veral jongmense werk, ons meer moet wys as se. Wys ons leef volgens die Bybel in alles wat ons doen want wat is "meer" verkeerd, 'n buite-egtelike verhouding, een met 'n getroue man/vrou, leuns, ens.?

    Sy sal onthou wat jy gese het Nimsie en soos ons almal maar ook wanneer ons verkeerde besluite neem se "as ek maar vir die "ouderwetse" tannie geluister het :-)

    ReplyDelete
  6. Ai Sandra, hierdie is nou een van daardie gevalle waar n mens weet hier kom n groot seer en ontnugtering!

    ReplyDelete
  7. Ai Nimsi - wie weet dalk het jy tog die regte saadjie geplant - of dalk was jy die kunsmis wat haar ma se saadjies gaan laat groei. Ek hoop dis nie te laat nie. Ek voel ook magteloos want ek sien ook so iets aan't broei by iemand baie na aan my en ek voel ek moet praat, maar is bang in te meng... Hoop maar my vermoedens is verkeerd - ek is soos 'n volstruis wat sy kop in die sand steek, maar jy gee my moed.
    Dankie dat jy nie bang was om haar die waarheid te vertel nie.

    ReplyDelete
  8. Miekie sal saam met jou bid vir hierdie persoon daar is soveel hartseer in so n verhouding!

    ReplyDelete
  9. 女性のオナニーを助ける場が救援部です。ここに所属してる娘のオナニーを見て気に入ったら、実際に会ってオナニーを手伝っても良いし、エッチしても良し、これで報酬Get出来るんですから美味しいバイトですよ

    ReplyDelete
  10. 昨日友達とセフレを作るのが難しいな~、出会い系サイトの規制が厳しいはとか話してて、アダルトSNSのサイトが今のところは狙い目やって聞いたから使ってみたけど、近場で楽にセフレを作れてホンマ手軽やはwww

    ReplyDelete
  11. 日本最大級、だれもが知っている出会い系スタービーチがついに復活、グリーより面白い新生スタビをやってみませんか?趣味の合う理想のパートナー探し、合コンパーティーに興味がある方はぜひ無料登録してみてください。楽しかった頃のスタビで遊んでみよう

    ReplyDelete
  12. 真剣に向き合ってはくれませんか?January 15, 2010 at 5:15 AM

    初めての書き込みでちょっぴり緊張してます、男の人と出会うきっかけがなくて!こう言う場をかりてみるのもひとつのきっかけですよね。周りの友達は彼氏とラブラブの毎日、あたしもラブラブな毎日を過ごしたい、21歳の恥ずかしがり屋なんで、年上で引っ張ってくれる人がいいです。メールしてくれたら返事は確実だよ♪ワクワクしながらメール待ってます love.love.happy-@docomo.ne.jp

    ReplyDelete
  13. これから家出したい人や現在家出している人達と、家出少女を救いたい人を繋げるSOS掲示板です

    ReplyDelete
  14. 恋愛のこと教えてねヽ(^◇^*)/February 12, 2010 at 5:45 AM

    仕事や趣味に夢中になってたらいつの間にか独りきりになってた…彼氏も長いこといなくて恋愛から離れてました( ´_ゝ`)そろそろ恋愛にも夢中になりたいけど男の子とどうせっしたらいいか教えて下さい(-^▽^-) 動物好きだから、年上で動物好きな人仲良くしてね(。・w・。 ) ペット連れて散歩なんていいよね!!まずはのんびりメールからお願いします sweet-rose.perfume@docomo.ne.jp

    ReplyDelete
  15. 今やモバゲーは押しも押されもせぬ人気SNS!当然であいを求めてる人も多い!そこで男女が出逢えるコミュニティーが誕生!ここなら友達、恋人が簡単にできちゃいますよ

    ReplyDelete
  16. モバゲータウンでいろんな異性と交流を深めあいませんか。異性に対して経験がない方でも簡単にお楽しみいただける、シンプルかつ効率的に優れているサイトとなっています

    ReplyDelete
  17. 全世界で大ブームを巻き起こしているツイッター!!それを利用して今まで経験したことがないような恋を経験してみませんか

    ReplyDelete
  18. モテる度チェッカーが今回リニューアルしました!!今迄と違い診断内容にモテない人と診断された方を救済する、速攻効果が出るモテる為のアドバイスが付きます、またモテる診断された人には、より一層のモテ・テクニックを手に入れませんか

    ReplyDelete
  19. 第60回 安田記念 2010 予想 オッズ 出走馬 枠順で万馬券をズバリ的中!絶対なるデータが確実に当てるための秘訣

    ReplyDelete
  20. 今話題のツイッターで理想の関係を築きませんか。ツイッターで自分の出来事をリアルタイムで表現して相手にその想いを伝えましょう

    ReplyDelete
  21. 第60回 安田記念 2010 予想 オッズから展開と結果をズバリ当てる!出走馬、枠順など全てを考慮にいれた緻密なデータをもとに検証

    ReplyDelete
  22. 気楽に遊べる人募集です♪まずはお友達からヨロシクね!! freedum@docomo.ne.jp

    ReplyDelete
  23. スタービーチで素敵な愛を掴みませんか?愛に対する理想や想いを現実にしていきましょう

    ReplyDelete