Friday, March 27, 2009

Ek het dit...

Kan nie glo ek doen dit al die jare verkeerd om nie!
Na baie jare en ek boedoel baaaaie jare se gesukkel met hierdie affere, het ek nou eindelik ontdek hoe werk hy!
Van nou af gaan ek dit sommer drie maal n dag doen in plaas van drie maal n jaar...

6 comments:

  1. whahahaha cool ek wou sĂȘ daar is iets met my skaal verkeerd

    ReplyDelete
  2. Ek kan dit probeer maar hoe kom ek dan weer op :-). Ek laat die kat altyd saam met my opklim dan is dit darem nie my gewig alleen nie.

    ReplyDelete
  3. Ai... hierdie kan vir my ook werk :-)

    ReplyDelete
  4. Muriel, Sandra, Charmaine...
    Ek het eers net een been probeer maar dit werk nie so goed soos die een op die prentjie nie!
    Lovies
    Nimsi

    ReplyDelete
  5. Ek het toe maar myself gaan weeg... Jis, dis mos nou meer reg!! Dankie dat jy vir ons uitgewys het dat ons nog al die jare dit verkeerd gedoen het!

    ReplyDelete
  6. Zee, jy het geen idee vriendin van my "struggle" met die simpel ou masjientjie nie...
    Nimsi

    ReplyDelete