Tuesday, March 10, 2009

My handsak

Ek is deur Thea getag om my handsak te wys:-

Post a picture of whatever bag you are carrying
as of late. No, you can't go into your closet and pull out your favourite purse! We want to know what you carried today or the last time you left the house. List how much it cost. And this is not to judge! This is for entertainment purposes only. So spill it.
And if there is a story to go along with how you obtained it, we'd love to hear it. Show us what's in your purse! Tell us what it is. Tag some chicks (sorry boy's but I'm guessing not a lot of you carry bags around anyway)
Ek gebruik hierdie handsak meeste van die tyd, sommer by n straatstalletjie in Rustenburg gekoop.My sakbybeltjie, handeroom, stimorol, naelvyltjie en ekstra naalde vir Willie se insulien spuite.n Lekker ruik ietsie (Tabu) handspieel en gesigroomSelfoon, Lipice (ek maak my eie lipice) Pompie en n pen wat ek verlede jaar by ons kerk se kinderfees as n geskenk gekry het.
My beursie (net kleingeld en n klompie ou strokies in op die oomblik) I.D boekie en my lisensie.

Ek vra verskoning vir die gehalte van die foto's maar ek gebruik die selfoon daarvoor. Omdat die foto's nie te waffers is nie het ek maar besluit om nie al die ander "junk" wat wel in my handsak is (ou sneesdoekies, lee lipstiffie ens...) ook te plaas nie.



Ek tag vir mariki om haar handsak te wys.

5 comments:

  1. Hi Nims... en jou sak se jy is altyd gereed vir enige gebeurlikheid. :-) Jy maak jou eie lip ice? Wat is jou resep? Sal jy met ons deel? Ek is nou sommer baie nuuskierig. Naaste wat ek aan eie lip ice kom is vaseline.

    ReplyDelete
  2. Jip, nog 'n vrou wat wys sy's reg vir enige gebeurlikheid! Ek sal ook graag wil weet wat jy vir die lip ice gebruik Nimsi. Dit klink interessant!

    ReplyDelete
  3. Hello Charmaine en Thea, dankie vir die inloer, ek deel met graagte my lip ice reseppie met julle, baie eenvoudig en maklik. Sal dit more oggend sommer op die blog plaas dan kan julle dit druk of bere.
    Nimsi

    ReplyDelete
  4. My ma se gunsteling parfuum is ook Tabu! Ek sal hierdie reuk altyd aan haar koppel eendag as sy nie meer daar is nie!

    ReplyDelete
  5. Hello ((((Muriel))))
    Net baie fyn meisies kan Tabu gebruik. Hoop Jou ma het haar verjaarsdag geniet.
    x

    ReplyDelete