Sunday, May 24, 2009

Nota aan myself...

12 comments:

  1. Goeie raad vir elkeen van ons ook Nimsi. Lekker naweek hou!

    ReplyDelete
  2. ((((Nimsi))) ek was siek!! En wow! wow! wow! hier spring ek op jou blog en wat 'n kleurvolle verrassing!! Jou blog lyk stunning!!!

    Hierdie woorde is so waar, as mens besig bly word jy nooit ongelukkig nie!! Dis hoekom ek altyd so besig is, my gedagtes het nie tyd om te gaan soek vir redes om ongelukkig te wees nie *wink*
    Die laaste paar dae was vir my baie sleg want ek was siek. Dit was so "boring" en ek was gefrustreerd!

    Geniet die dag!
    x x

    ReplyDelete
  3. Sandra
    Hou julle nog lekker vakansie?
    Geluk met jou seun se 21ste verjaarsdag.

    ReplyDelete
  4. (((Muriel))) so bly jy is weer beter, was bekommerd oor jou. Baie dankie ek het maar probeer iets doen hier, dit was darem vreeslik vervelig.

    ReplyDelete
  5. Hier is altyd pitkos by jou! Dankie! Stem saam. Dis baie waar!

    ReplyDelete
  6. Dankie Miekie, lekker Maandag vir jou.

    ReplyDelete
  7. NIMSIE!! Jou werfie lyk allerpragtigs!! Sal iewers tyd moet kry om les te gaan neem om so-iets te probeer!

    En ja, besigbly help voorwaar met spoke verjaag, né.

    ReplyDelete
  8. Dankie miriki,
    (ek het by Thea gaan vra vir hulp, sy was baie bereid om te help)

    ReplyDelete
  9. Stem 100% saam - ledigheid is mos die duiwel se oorkussing!

    Nimsi, jy't nog laas iets gepraat van iets wat jy wou weet. Jy moet maar skree hoor! Ek is hoeka in 'n baie kreatiewe, skeppende bui op die oomblik!

    ReplyDelete
  10. Nimsi, watter waar woorde!!

    Aitsa, jou nuwe look is way cool hoor!

    ReplyDelete
  11. Thea,
    ek sal jou later n e-pos stuur.

    ReplyDelete
  12. (((Zee)))
    Dankie Zee, ek het jou gemis!

    ReplyDelete