Monday, July 20, 2009

Engele om ons


Daar is oral Engele om ons!
Want ons lewenspaaie loop nie altyd gelyk.

Daar is Engele gestuur om ons te help as ons val,
om te troos in ons donker dal.

Daar is n Engel in n...
Kleuter se lag
Vriend se arms
Vriendin se verstaan
Ma se oe
Op n broer se skouer
Suster se hart...
Die teerheid waarmee n seun jou vashou.

Ons moet net ons oe oopmaak en kyk!

5 comments:

  1. O en jy's getag Nims as jy lus is om saam te speel!

    ReplyDelete
  2. PRAGTIG, Nims!!

    Mag jy baie bewus wees van die Vader se versorgende engele in hierdie tyd!

    ReplyDelete
  3. Dis so waar Nims... en jy is een van hulle

    ReplyDelete
  4. Om ons heeltyd Nimsie, dis baie waar.

    ReplyDelete