Tuesday, July 21, 2009

My Handskrif

Ek is deur Thea ge-tag om my handskrif te wys. Ek gebruik my selfoon kamera so ek hoop en vertrou dat dit wat ek hier geskryf het leesbaar sal wees.
Ek tag vir Miekie as sy nog nie getag is nie.

4 comments:

  1. Hi Nimsi. Jou handskrif is ook baie netjies en is baie duidelik leesbaar! Dankie vir die saamspeel. Mooi dag vir jou ook!!

    ReplyDelete
  2. Netjiese handskrif Nimsi!

    Mooi dag vir jou!

    ReplyDelete
  3. Nimsie, jou styl is presies dieselfde vir elke woord, en jy skryf pragtig hoor!

    ReplyDelete
  4. Hi Nims, ek stem saam met Zee, jy hetr 'n mooi handskrif!

    ReplyDelete