Friday, July 24, 2009

Liané

Hierdie Pragtige klein Liefsteling is Dinsdag 21Julie 2009 gebore. Sy is Oom Pertus en skoonsus se eerste kleinkind.

Baie Geluk Stefan en Madie met die bondeltjie vreugde wat deur ons Almagtige Vader aan julle geskenk is.
Min slaap en sukkel gaan gelukkig gou verby - maar die vreugde bly!
Sterkte met julle huislike en ouer take.

7 comments:

  1. Sy is pragtig. Baie geluk aan die ouers en grootouers. Moenie te veel bederf nie.

    ReplyDelete
  2. Ag Tannie Nimsie, sy is te dierbaar.

    Na wie lyk sy -- want sy het beslis nie 'n "algemene" babetjie-gesiggie nie. Defnitief haar eie klein mensie.

    ReplyDelete
  3. Baie geluk en baie geluk aan die familie van hierdie pragtige klein poplap. Mag sy groot seen en vreugde bring.

    ReplyDelete
  4. Dankie Thereza - sy is pragtig ne!

    Sy is haar pappa se meisiekind hierdie tannie mariki.

    Charmaine, baie dankie vir jou mooi seen vir haar.

    ReplyDelete
  5. Baie geluk van ons almal hier in vereeninging ook. Ek was baja geskok om te sien Oom petrus se blog is toe.
    Baie bly saam met julle vir Willie se werk, lekker werk van ons almal Willie.
    gee asb my liefde vir oom Petrus.

    Ina hulle

    ReplyDelete
  6. Bietjie laat wense. Baie geluk met klein Leane se geboorte. Sy's pragtig! Geniet haar en al die vreugde wat sy gaan bring!

    ReplyDelete
  7. Pragtige kleintjie! Baie geluk aan die ouers. (Sy is amper 'n jaar jonger as ons Martelize)wat die handskrifding betref, dankie ek wil graag saamspeel! Dankie vir die tip oor die kamera - ek het nie 'n scanner nie.

    ReplyDelete