Sunday, August 9, 2009

Vrouedag

Hy bring my na waters waar daar vrede is. Hy gee my nuwe krag.
(Psalm 23:2-3)

Vandag kom sê die Hemelse Vader vir jou:
Liewe vrou - van - vandag,
Ek het jou lief! Kom na My toe en vertel My van al jou vrou - wees - stoei,
jou besig wees en al die eise wat jou lewe soms onmoontlik maak.
Omdat jy vir My kosbaar is, wil Ek jou help swem in jou sroomversnellende lewe...
en jou na waters waar vrede is, lei!

5 comments:

  1. Dankie hiervoor. Hoop jy het 'n lekker vrouedag gehad.

    ReplyDelete
  2. Hallo Miekie
    Ja dankie my dag was heerlik rustig.

    ReplyDelete
  3. Jinne ja, ek het al skoon vergeet van Vrouedag hier in die vreemde. Wens jou groot innerlike vrede en vreugde toe Nims

    ReplyDelete
  4. Ek het eers vanoggend toe ek blomme wou bestel gesien dis 'n vakansiedag en Vrouedag. Hoop jy het die dag baie geniet Nims!

    ReplyDelete
  5. Charmaine en Sandra
    Ek het vrouedag hierdie jaar behoorlik met n "af-dag" gevier!

    ReplyDelete