Monday, August 3, 2009

Wonder wat sou hy in vandag se tyd gemaak het?

Bill Norton, the bathing beach policeman, measuring the distance between knee and bathing suit on woman in Washington D.C.
Sherrell the Superindent of Public Buildings and Grounds, issued an order that bathing suits at the Washington bathing beach must not be over six inches above the knee.

Photo from the National Photo Company Collection. 1922

8 comments:

  1. Hy sou hier kom bly het waar die vroue oa nog met hulle rokke swem of alles toemaak.

    ReplyDelete
  2. Haai kyk net hoe vat hy aan haar been! Het hy g'n skaamte nie!

    ReplyDelete
  3. Hi Nims... dit klink vir my na 'n verskoning om aan die meisies se bene te vat. Laat my dink aan my koshuisdae toe ons moes kniel om te sien hoe ver die rok van die grond af is...

    ReplyDelete
  4. Ha-ha-ha, Nims! Gelukkig is die man dood en begrawe. Sy hart sou dit in elk geval nie lank gemaak het nie....

    ReplyDelete
  5. Hallo Nimsi,
    In hierdie moderne tyd sou die man se oe sekerlik uitgeval het
    Groetnis

    ReplyDelete
  6. Ja-nee, hy sou n hart aanval gekry het as hy vandag daardie werk moes deon,maar ek dink hy het glad nie omgegee om dit te doen nie!

    ReplyDelete
  7. Dink hy sou in vandag se tyd een van daardie "bitter-einders" gewees het wat sou weier om op pensioen te gaan!

    ReplyDelete