Friday, January 23, 2009

Beloning aangebied


As enige persoon bereid is om hierdie sewe by my oor te vat -
Ek stuur die volgende saam met hulle...

* n Vol bak Ginno Ginelli roomys en sjokolade topping
* n Vol bak koekies
* n Groot kaaskoek
* Sjokolade - (pick n mix)

Kom nou meisies... hierdie is n heerlike beloning!

10 comments:

  1. Hallo Nimsi,
    Wie probeer jy vang?
    Geniet julle naweek

    ReplyDelete
  2. Hehehe Nimsi, hulle kuier al 'n geruime tydjie by my ook hoor!!

    ReplyDelete
  3. Ja nee... ek staan gewillig terug viir die een... LOL
    Hi Nims, ek het vir jou boodskappie op my blog. Dink aan jou. Hoop die donderstorm het bedaar.

    ReplyDelete
  4. Ek staan gewillig terug vir die een... LOL. Hi Nims, het vir jou 'n boodskappie op my blog...Hoop die donderstorm het bedaar

    ReplyDelete
  5. Oom Petrus,
    Hoe is jou hart... ek dog jy is aan my kant!

    Hello mariki, nare susters die sewe!

    Thea... ek wonder soms of die sewe net vir my uitgekies het! Maar tweelingsus verseker my: "you are not alone"

    Hello Charmaine, het jou boodskappie gekry, dankie vriendin. Ja die donderstorm het bedaar darem gelukkig sonder n uitbarsting!

    Nimsi

    ReplyDelete
  6. Ek sal verbyhou met hierdie een al wil ek jou hoe graag help :-)

    ReplyDelete
  7. Nimsi, ek neem met graagte jou aanbod aand, kan net nie al die lekker goeters weerstaan nie.

    NEEEEE ek kan nie, JAAA ek wil....

    Sorry Nimsi, my gewete sal my te veel pla as ek die aanbod moet aanneem....

    ReplyDelete
  8. Nee dankie Nimsie, ek het 7 van my eie *grin*

    Hoe vrygewig is hierdie blogmaat van ons!

    ReplyDelete
  9. Zee, kan ons nie onderhandel nie?

    Hello Sandra en Muriel, die sewe dryf my teen die balkon se "tralies" uit.

    Nimsi

    ReplyDelete