Monday, January 12, 2009

Lekker Verjaar ou maat...Lekker Verjaar



Veels Geluk Muriel (Wipneus) met die herdenking van jou geboortedag! Mag die nuwe lewensjaar vir jou waarlik net die mooi dinge uitdeel! Geniet die dag.



Onse Vader wat so wonderlik is, maak hierdie pragtige vrou so rustig soos U hart, bring vrede en vreugde oor haar, maak haar sterk en hou haar in die holte van U hand, druk haar vas teen U.
Laat daar druppels van geluk op haar velde neerdaal.
Sy is baie spesiaal!
Amen

Lekker verjaar ou maat... Lekker verjaar!

5 comments:

  1. Nimsi dis nou so spesiaal! Baie dankie vir die pragtige woorde, inskrywing en gelukwense! Ek waardeer dit!

    Dis ook die mooiste prentjies!!

    Liefde
    x x

    ReplyDelete
  2. Stem Nimsi sy's 'n baie besonderse mens en ek hoop sy hou sommer lekker verjaarsdag!

    ReplyDelete
  3. Nimsi, Mag ek ook langs hierdie weg vir Muriel gelukwens. Mag die keur van God se seeninge op haar rus in die nuwe lewensjaar

    ReplyDelete
  4. En ek kan ook net se AMEN!!! liefde vir Muriel

    ReplyDelete
  5. Baie dankie Oom Petrus ek waardeer dit vreeslik baie!

    Sandra en Charmaine, julle sê altyd sulke mooi goed vir my! Nimsi hierdie twee maatjies van my is baie spesiaal hulle bederf my vreeslik as hulle kom kuier!!! he he

    Weereens Baie dankie vir die pragtige inskrywing ek waardeer dit so baie en het dit gesave en gebêre op 'n spesiale plekkie!!

    ReplyDelete