Sunday, January 18, 2009

Liefde









Hierdie foto's is ontsettend mooi en het baie baie diep aan my menswees geraak!

Sy lewensmaat is beseer
Hy bring vir haar kos
Hy probeer haar gemaklik maak
Hy besef sy is dood
Hy bly by haar en ween...
Sy is weg

11 comments:

  1. Nimsie, jy is reg, dit is so sad... en tog ook so wonderlik dat jy dit kon afneem om met ons te deel!

    ReplyDelete
  2. Hello Zee, ek voel bevoorreg dat jy by my kom inloer het. Nee hierdie is nie my eie foto"s nie, het dit van n vriendin per e-pos ontvang, maar dit het my so aangegryp dat ek dit net moes deel.
    Nimsi

    ReplyDelete
  3. Dis hartseer maar tog ook mooi!

    ReplyDelete
  4. Hello Thea,
    Dankie vir jou inloer, ja dit is hartseer... en tog ook so vol deernis, omgee en liefde.
    Nimsi

    ReplyDelete
  5. Die "eina" van die lewe...selfs in die diereryk. Maar hopelik vind hy tog gou weer 'n ou maatjie om te troos! Ons het almal troosmaatjies sooo nodig.

    ReplyDelete
  6. Dit vertel 'n besonderse storie op sy eie, dankie dat jy dit met ons gedeel het.

    ReplyDelete
  7. Sal iemand my ooit so liefhe? Miskien eendag!

    ReplyDelete
  8. Hello mariki en Sandra, hierdie foto's sal my seker nog lank by-bly!
    Hierdie e-pos het geen byskrifte gehad nie, maar ek het onmiddelik die storie geken!
    Nimsi

    ReplyDelete
  9. Annoniem, as dit is waarna jy soek, moenie opgee voor jy dit gekry het nie. Om so n liefde te he moet ons bereid wees om ook so lief te he.
    Groete
    Nimsi

    ReplyDelete
  10. Nimsi,
    Hierdie verhaaltjie kom so reg uit God se hart uit. Dit is liefde tot die dood.

    ReplyDelete
  11. Ag tog... my hart breek vir die ou voeltjie.

    ReplyDelete