Saturday, April 4, 2009

Veels Geluk Oom Petrus



Veels Geluk Oom Petrus met die herdenking van jou geboortedag!
Ek weet dat die nuwe lewensjaar vir jou net groot vreugde en vrede gaan inhou met die aankoms van julle eerste kleinkind later vanjaar.
Hoop jou dag is vol verassings en bederf.
Ons is lief vir jou en wardeer jou.
Hier in die blogwereld is jy Oom Petrus maar in ons harte is jy ons ouboet
wat altyd daar is om te help, te troos en te raas.

Vader
ons dank u vir nog n geleentheid om hierdie besonderse dag saam met Johan
te kan vier.
Ons bring hom vandag na U troon en vra dat u hom asseblief ryklik sal seen in
die nuwe lewensjaar, voorsien asseblief in elkeen van sy behoeftes.
Maak sy pad gelyk en hou hom styf in die holte van U hand.
Ons vra dit in die mooi naam van U seun Jesus.
Amen.

4 comments:

  1. Baie Dankie Nimsi, dit was nou vir jou 'n wonderlike gebaar, en baie dankie vir julle kuier ons het dit verskriklik geniet.
    Liefde

    ReplyDelete
  2. Ek se amen op die mooi seenbede vir jou Oom Petrus. Mag dit 'n wonderlike jaar wees. Baie geluk

    ReplyDelete
  3. Baie geluk oom p met die verjaardag en die kleinding, moet nie te veel bederf.
    Ina en gesin

    ReplyDelete
  4. Ek is laat!! Ag ek is so jammer!

    Baie geluk met die verjaarsdag Oom Petrus. Mag die jaar net mooi dinge inhou!

    ReplyDelete